|
AFRIKAANS
SUKSES EIENDOMME
YOUR KEY TO SUCCESS
About Us
Sukses Eiendomme is a full service real estate agency
that was founded in 1993 by Pieter Cloete and is still
going from strength to strength.
We introduce buyers and sellers of all properties to
each other.
We also do renting and valuating of all properties as
well as the managing of sectional title schemes.
We are one of the founder members of an estate agency
association where many agencies co-operate in all the
above services.
Our staff has a combined term of more than 104 years of
experience in the abovementioned fields.
We believe in integrity and serviceability.
Together we are a winning team as stipulated by our
motto.
U SLEUTEL TOT SUKSES
MEER OMTRENT ONS
Sukses Eiendomme, in 1993 gestig deur Pieter Cloete, is
‘n agentskap wat alle omvattende eiendomsdienste aanbied
en wat steeds van krag tot krag gaan
Ons bring kopers en verkopers van alle tipe eiendomme
bymekaar
Ons spesialiseer in die verhuring en waardering van
eiendomme en is ook besturende agente van verskeie
deeltitelkomplekse
Sukses Eiendomme is een van die stigterslede van ‘n
eiendomsagentskapsvereniging, met ongeveer 40 agentelede,
wat in al die bogenoemde dienste saamwerk
Ons personeel het gesamentik meer as 104 jaar
ondervinding in die lewering van bogenoemde dienste
Ons glo in integriteit en diensbaarheid
Tesame is ons ‘n wenspan soos weerspieël in ons leuse |